Die Sandvelse Mondelinge Geskiedenis

Die Sandveldse Mondelinge Geskiedenis cover-1

 

Mense en plekke van die Piketberg-kontrei
Gedenk die verlede en teken dit op vir die toekoms 2015.
‘n Oudio-visuele opname van die stories van families wat verbintenisse het met plase en nedersettings van die Suidelike Sandveld.

Die Sandveldse Mondelinge Geskiedenis – 8 June 2015

www.piketbergmuseum.co.za